PowerPoint Presentation

1 of
Published on Video
Go to video
Download PDF version
Download PDF version
Embed video
Share video
Ask about this video

Page 1 (0s)

Liewe Peut , Karen & Kinders Kom deel saam. A picture containing outdoor grass sky field Description automatically generated.

Page 2 (10s)

A person holding a glass of wine Description automatically generated with medium confidence.

Page 3 (26s)

’n Oomblik om te onthou en ‘n leeftyd van geluk ….

Page 4 (37s)

Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van: Sonelcke Botha & Tjibbe Spoelstra.

Page 5 (59s)

Nebo Venue: 6 Avenham St, Bloemfontein 19 Februarie 2022, 13:30 vir 14:00 – 23:00 RSVP voor /op 5 Januarie 2020 Trek gemaklik aan , ons gaan die aand om dans! Kontant kroeg sal beskikbaar wees..

Page 6 (1m 22s)

Indien jy dink aan ‘n geskenk , hier is ‘n oulike wenk . Ons nessie is klaar geveer , maar ‘n geldjie sal ons baie waardeer . Spaar jou voete die loop, ons kan eerder self gaan koop ..

Page 7 (1m 49s)

Sien uit om almal deel te kan maak van ons spesiale dag ….

Page 8 (2m 0s)

WELKOM BY DIE EINDE VAN ONS BEGIN. A sunset over a body of water Description automatically generated with medium confidence.