Taylor Swift vir Liebet

Published on Slideshow
Static slideshow
Download PDF version
Download PDF version
Embed video
Share video
Ask about this video

Scene 1 (0s)

abstract. Kobus Grobler. Taylor Swift vir Liebet.

Scene 2 (17s)

1 jy herhaal 2 haar woorde van melancholie 3 vir die hoeveelste keer 4 weer 5 en nou ná heeldag lank 6 se periodes skoolwerk 7 en pouses 8 alleen 9 se draal in die liedjie 10 val jy met skooluniform taai van skool 11 skoene uitgeskop 12 op die bed neer 13 sing jy die woorde 14 van haar nuutste CD 15 gelaai in MP3 16 snik 17 huil 18 grens 19 jy 20 want vir die eerste keer 21 in die spieël 22 met jou pa se oë vol trane 23 verstaan jy 24 weet jy 25 hoekom bome hulle blare verloor.

Scene 3 (41s)

The Best Day Taylor Switf I’m five years old It’s getting cold I’ve got my big coat on I hear your laugh And look up smiling at you I run and run Past the pumpkin patch And the tractor rides Look now, the sky is gold I hug your legs And fall asleep on the way home I don’t know why all the trees change in the fall But I know you’re not scared of anything at all Don’t know if Snow White’s house is near or far away But I know I had the best day with you today I’m thirteen now And don’t know how My friends could be so mean I come home crying And you hold me tight And grab the keys And we drive and drive Until we found a town far enough away And we talk and window shop ‘Till I forgotten all their names.

Scene 4 (1m 53s)

Bou van gedig. Strofes : 4 Versreëls: 25 Rymskema Rympatroon.

Scene 5 (2m 23s)

Strofe 1 en 2. 1 jy herhaal 2 haar woorde van melancholie 3 vir die hoeveelste keer 4 weer.

Scene 6 (2m 46s)

Strofe 3. 5 en nou ná heeldag lank 6 se periodes skoolwerk 7 en pouses 8 alleen 9 se draal in die liedjie 10 val jy met skooluniform taai van skool 11 skoene uitgeskop 12 op die bed neer 13 sing jy die woorde 14 van haar nuutste CD 15 gelaai in MP3 16 snik 17 huil 18 grens 19 jy.

Scene 7 (3m 29s)

Strofe 4. 20 want vir die eerste keer 21 in die spieël 22 met jou pa se oë vol trane 23 verstaan jy 24 weet jy 25 hoekom bome hulle blare verloor.

Scene 8 (4m 7s)

Ekstra notas. ' op geraak deur d. Woørde v. 7$ ee l)ed'le. The d" •Liebei herhqqldel/ft Uaarna gelujsher q dae aaneen ide+ifj6eeÅme+ d. ihhøudYd liediie. • hei ba;e hand maar u. om • tn dl lieJiie hei d. ; he60ndere dekk band haay ma he/ hoar na $køol hulle hd rnd df9*et dinge gedoen • Vera) d. t0hdry•geleenihede $aam hagr ma haar $pe$jd41•W0$ ban;er øm yd $køol d. ande II. le Oh+$hap. •lh d. 9edy he/ d. fa dt!ler spe6i4e hand. Kihd se + gelukkige kindertyd is oon d. Verb}gaan • Onn Weemced. Tyd Waan x $fil -011% is allu Vetqaan. • hierdje h he hand iu$cn Kind Verander- mejsie Word $4) meer cnafhanKDk Word. d. hevne hul blare Ver oor- l? daar in hul Velhøudih 8k ; hqdper\ v. Verljeo Verandey;n Voor Nat albei ormer let. h}! x mod gebwr x - f3feF onvernycJelik - dis $0 Voorheen envershqankaqr heu duidell'k. me qrødwerdprue$ behe,ken d. verl/e$ våh •Seas sy grød u meer onahhankIjÉ word, d. $pedale hand fussen haar OCK Verander..