Slide 1

Published on Slideshow
Static slideshow
Download PDF version
Download PDF version
Embed video
Share video
Ask about this video

Scene 1 (0s)

Ds Erich Cornelissen.

Scene 2 (20s)

ONTMOET DIE GESIN:.

Scene 3 (40s)

Erich. Cornelissen. Ek is 36 jaar oud en tans 8 jaar Leraar by NG Kerk Harmonie te Virginia in die Vrystaat..

Scene 4 (0s)

My Vrou:. Carien Cornelissen. Reeds 7 jaar getroud..

Scene 5 (1m 20s)

My Dogtertjie:. Liané Cornelissen. 5 Jaar oud..

Scene 6 (1m 40s)

My seuntjie:. Divan Cornelissen. Sy ma uitgeknip met.

Scene 7 (2m 0s)

Vir “Kop-skoonmaak” geniet ek:.

Scene 8 (2m 20s)

MEER OOR MYSELF:. Personality & Individual Differences - TeachPE.com.

Scene 9 (2m 40s)

MEER VAN MYSELF:. Personality & Individual Differences - TeachPE.com.

Scene 10 (3m 0s)

Om eers self so na as moontlik aan die Here te bly groei en te leef; en dan dit wat ek leer oor te kan dra aan my medemens. Gepaard hiermee wil ek graag my medemens help om God nog meer in hul lewens te ontdek..

Scene 11 (3m 20s)

Konflikhantering. Workplace Conflict Resolution: 10 Steps to Success.

Scene 12 (3m 40s)

Konflikhantering (1) : Indien iemand ongelukkig is met my,probeer ek maar die volgende wenke toepas : Luister opreg ; Gesprek moet gekalmeerd geskied : Erken as ek verkeerd was;.

Scene 13 (4m 0s)

Workplace Conflict Resolution: 10 Steps to Success.

Scene 14 (4m 20s)

Konflikhantering (2) : Indien twee partye my nader en my hulp kort met konflikhantering probeer ek die volgende : Luister opreg ; Hoor beide se stadpunte ( ook hoe dit hul emosies raak ); Maak gebruik van ‘n gepaste beradingsmodel om die gesprek te help vloei ( bv kleurkaarte );.

Scene 15 (4m 40s)

Workplace Conflict Resolution: 10 Steps to Success.

Scene 16 (5m 0s)

What Are Some of the Best Qualities of Elderly People?.

Scene 17 (5m 20s)

What Are Some of the Best Qualities of Elderly People?.

Scene 18 (5m 40s)

Gemeente Bemagtiging : Ek is tans besig met so ‘n projek in my huidige gemeente om lou gemeentelede meer aktief te probeer kry binne die gemeente se werksaamhede ..

Scene 19 (6m 0s)

Gemeente Bemagtiging : Die profeet Nehemia het die stadsinwoners van Jerusalem destyd s oortuig om die stadsmure poort vir poort te herbou . Elke gesin was gevra om die muur reg oorkant hul huise te herstel . In ons projek , bemagtig ons lidmate om te help bou aan die gemeente se mure volgens hul gawes ..

Scene 20 (6m 20s)

MY NALATINGSKAP BY NG KERK HARMONIE VIRGINIA: “ Dat my gemeente tydens my tydperk hier , die Here op ‘n dieper wyse leer ken het, en dat ek hulle agterlaat met hoop..