Enkelvoudige sin onderwerp, voorwerp en gesegde

Published on
Scene 1 (0s)

Enkelvoudige sin onderwerp , voorwerp en gesegde

Afrikaans Huistaal Graad 6

Scene 2 (8s)

‘n Enkelvoudige sin

‘n Enkelvoudige sin bestaan uit verskillende sinsdele : Onderwerp Gesegde Voorwerp Bepalings

Scene 3 (19s)

Die onderwerp :

Die onderwerp in die sin is gewoonlik ‘n: voornaamwoord ( hy , sy , hulle , ens .) OF ‘n selfstandige naamwoord ( seun , dogtertjie koei , ens .) Jy vra die vraag : WIE?

Scene 4 (40s)

Batman eet ‘n worsbroodjie .

Kom ons kyk na die voorbeeld :

Scene 5 (54s)

Batman eet ‘n worsbroodjie .

Onderwerp ? Wie ? _________________

Batman

Scene 6 (1m 7s)

Gesegde :

Die gesegde in ‘n sin is die werkwoord . Met ander woorde die aksie wat plaasvind in die sin.

Free Superman Vs Batman Clipart, Download Free Clip Art, Free Clip Art on Clipart Library

Animation 3D GIF by sketchfab - Find & Share on GIPHY

The Batman Cool Pics! – The purpose of this blog is to share pictures of my favorite Batman for others to enjoy. I don't own The Batman.

Skop

baklei

hardloop

Scene 7 (1m 41s)

Batman eet ‘n worsbroodjie .

Gesegde ? Wat doen hy ? _________________

Eet

Scene 8 (2m 5s)

Voorwerp :

Die voorwerp in die sin is gewoonlik ‘n selfstandige naamwoord . Jy vra die vraag : WAT?

Chibi Batman by PhillieCheesie on DeviantArt - Batman Printables - Ideas of Batman Printables #batman #printa… | Batman cartoon, Baby batman cartoon, Batman drawing

Scene 9 (2m 21s)

Batman eet ‘n worsbroodjie .

Voorwerp ? Wat word geëet ? _________________

‘n worsbroodjie

Scene 10 (2m 43s)

Batman eet ‘n worsbroodjie .

Onderwerp

voorwerp

gesegde

Scene 11 (3m 21s)

Identifiseer die onderwerp , v oorwerp en gesegde

Die boef word deur Batman geskop .

voorwerp

onderwerp

gesegde

Scene 12 (4m 18s)

Identifiseer die onderwerp , v oorwerp en gesegde

Batman se hare word d eur sy ma gesny .