Isobel Kotze EDCC 218

Published on
Scene 1 (0s)

Isobel Kotze EDCC 218

34502963

Scene 2 (3s)

Afdeling 1 • Inleiding

Ek Isobel Kotze, ek is 20 jaar oud. Ek bly in Schweizer-Reneke, ons woon op n plaas.

Scene 3 (16s)

• Wie is ek in die stadium van my lewe?

Ek is n 2de jaar onderwys student, ek studeer vir senior fase met ekonomie en rekeningkunde as my hoofvakke en ek het sielkunde as n ekstra vak.

Scene 4 (31s)

• Wat is my drome?

Ek wil eendag my eie dagsorg sentum oop maak in Schweizer-Reneke, want hier is n groot behoefte vir dit, wat kinders van die ouderdom vanaf 3 maande tot 5 jaar vat. Ek wil ook rekeningkunde ekstra klasse vir graad 8-12 gee. Op naweke wil ek eendag saam met my man boer en n groot gesin he.

Scene 5 (59s)

Afdeling 1 - Terugblik • Watter gebeurtenisse in my lewe het aanleiding gegee tot ek besluit om ’n onderwyser te word?

Ek is altyd aangetrokke tot kinders, ek is lief om met hulle te speel eerder as om in die geselskap van groot mense te sit. Almal se hulle sien my as n onderwyser nog voordat ek besluit het dit is wat ek wil doen.

Scene 6 (1m 20s)

• Hoe het my verlede my vir die toekoms in B.Ed voorberei?

Ek is n middel kind van 5 kinders my jonger boeties en sussie is n drieling en ek moes hulle gehelp groot maak het en hulle alles geleer het wat ek weet en hoe om dinge te doen. Dit het my laat besef dat ek n roeping vir kinders het.

Scene 7 (1m 44s)

• Watter faktore of mense het my besluit om ’n onderwyser te word, beïnvloed?

Ek luister wat mense vir my se of in my sien want hulle kyk anders na my as wat ek soms na myself kyk. My ouers en ander mense het altyd die geluk in my oe gesien as ek ander leerders kan help en met hulle speel.

Scene 8 (2m 7s)

• Hoe het faktore soos die Vakleerlingskap van Waarneming my persepsies van die onderwys as loopbaan, beïnvloed?

Ek weet waarvoor ek myself inlaat ek het in 12 jaar gesien hoe ek moet optree en hoe nie. ek het skadu werk in ander loopbane gedoen, maar ek het dit nie in onderwys gedoen nie want ek weet reeds wat van my verwag word.

Scene 9 (2m 33s)

Afdeling 2 – Kyk rondom jou • Wat het ek geleer oor die verskillende kontekste van die Suid-Afrikaanse onderwys?

Leerders moet die konteks verstaan en leerders se konteks moet geleer ken word deur die onderwyser.

Scene 10 (2m 48s)

• Wat het ek geleer oor die uitdagings van verskillende onderwysers in verskillende kontekste?

Elke leerder en elke onderwyser verskil, die kontekse in elke vak is verskillend d.w.s daar is verskille uitdagings vir elke onderwyser.

Scene 11 (3m 6s)

• Hoe sal dit my benadering tot my WIL-skoolplasings oor die volgende jare beïnvloed?

Ek sal meer oplet na die leerders, kontekse is baie belangsik vir leerders om te verstaan en nie net te papagaai leer nie.

Scene 12 (3m 23s)

Afdeling 3– Kyk na binne • Watter karaktereienskappe en waardes wil ek as onderwyser uitleef?

Ek wil doelgerig wees, ondersteuning vir leerders kan bied, hardwerkend wees en bereid wees om elke dag iets nuut te leer.

Scene 13 (3m 40s)

• Wat het ek geleer by die onderhoud wat ek met ‘n ervare onderwyser gevoer het?

Jy moet emosioneel en kognitief positief en op die regte plek wees

Scene 14 (3m 59s)

• Wat is die beste raad wat die onderwyser vir my gegee het?

Dat jy elke dag moet vat soos dit kom en probeer om perfek te wees nie

Scene 15 (4m 13s)

Afdeling 4– Kyk vorentoe • Watter interessante ontdekkings het ek tydens PDP gemaak?

Dat onderwys studente klaar voor enige ander tweede jaar student is, ons het reeds 12 jaar se ondervinding

Scene 16 (4m 29s)

• Wat is die belangrikste ding wat ek oor myself geleer het?

Ek het geleer dat ek gebore is om met kinders te werk en kinders is my passie

Scene 17 (4m 43s)

• Wat is die belangrikste ding wat ek oor skoolhou geleer het?

Dit is nie altyd soos jy dink dit is nie, dinge verander so vinnig en jy moet aanpas daarby.

Scene 18 (4m 57s)

• Watter areas wil ek die graagste verbeter in die komende jare?

Ek wil meer georganiseerd wees en langer voor die tyd met werk begin om dit betyds klaar te maak

Scene 19 (5m 10s)

• Waartoe verbind ek myself tydens die volgende paar jaar om myself voor te berei, of wat het ek aan myself belowe dat ek sal word?

Ek wil as n voorbereide onderwyser in n klas instap en leerders moet weet dat ek in beheer van die klas is en dat hulle gaan werk en almal hulle potesiaal gaan bereik. Ek gaan die beste onderwyser word wat ek kan wees

Scene 20 (5m 34s)

• my boodskap as ’n beginneronderwyser

Moet nooit ophou droom nie . Onthou ek het nonderwyser geword om leerders se lewe te verander. Ek is nou 20 jaar oud en kan nie wag om skool te gee nie. ek werk hard om die beste onderwyser te word en ek hoop ek het dit bereik.