Hannewas Vastrap

Published on
Scene 1 (0s)

Hannewas Vastrap

Een oggend net voor tien . Sê meneer hier is iets wat ons moet sien . Dis iets helemal anders as Piep . Amper ietsie soos die Griep . iets net helemal anners ...

Maar moenie worry nie sê Meneer ... Ons gaan die ding keer . Ek gaan julle die hannewas vastrap leer. As jy die hannewas vastrap doen . Maak dit die virus sommer groen ... Dis net so goed …. soos DOOM.

Vir almal wat wonder en kopkrap .. Oor die vastrap . Sooo moet jy hom doen .   Jyyyy ... mooooet vastrap ...

Met n sepie in jou linker hand ...   en water in jou regter hand. Laat gly jy hom heen in weer... En dan moet jy skrop...

Skrop jouuuuu rêêêgter hanne ..... jou liiiinker hanne .... en agter jou ore as jy wil .. Jou rêêêgter hanne jou liiiiinker hanne en ook onder jou arms as jy wil .. Skrop nou rêêêgter hanne … jou liiiiinker hanne en ook tussen jou tone as jy wil ... Jou rêêêgter hanne … jou liiiiinker hanne en sommer ook jou tanne as jy wil ...

Nou lat jy die hannewas vastrap ken. En jy die hannewas vastrap doen . Moet jy almal van die vastrap leer. Dis nie seer.

Met n sepie in jou linker hand ...   en water in jou regter hand. Laat gly jy hom heen in weer... En dan moet jy skrop...

Skrop jouuuuu rêêêgter hanne ..... jou liiiinker hanne .... en agter jou ore as jy wil .. Jou rêêêgter hanne … jou liiiiinker hanne en ook onder jou arms as jy wil .. Skrop nou rêêêgter hanne … jou liiiiinker hanne en ook tussen jou tone as jy wil ... Jou rêêêgter hanne … jou liiiiinker hanne en sommer ook jou tanne as jy wil ...

Ons Bang jou nie COVID!!