Hoekom mense handel dryf:. 1. Handel as die ruil van goedere: Goedere/dienste van 1 na ander persoon/instansie oorgedra word vir geld. Markte= Groot hoeveelheid handel plaasvind / handelsnetwerk bestaan . 1ste vorm van handel= Mense met goedere handel gedryf/geruil het. Later- waardevolle metale. Vandag- Geld..
Waarmee mense handel dryf:. Goedere:. 1. Rou materiale/onverwerkte (Primêre goedere):.
1. Natuurlike hulpbronne:. 2. Hernubare hulpbronne:.
Kakao na sjokolade. Goud na juwele. Diamante. Sjokolade = Gewoonlik soet, bruin van kakaosade gemaak & gegeur met vanielje..
Weer. Warm/koud/matig Wind Rigting van wind Wolktipes Reënval Dou, ryp, mis Lugdruk.
SA se topografie (Bou): Op reliëfkaart = duidelik dat ons land verskillende hoogtes bo seevlak lê. Dwarsprofiel van SA se bou = Omgekeerde piering..
Temperatuur in SA word deur die volgende faktore beïnvloed.
Reënval in SA Waar kom die streek voor? Tipe reënval & hoeveelheid? Plantegroei Winterreënval-streek In suidwestelike deel van SA (Wes- Kaap ). Sikloniese reën = Sag & aanhoudend . (Mei- Aug). Min erosie vind plaas . 500 & 1000 mm per jaar . Immergroen inheemse struike & Kaapse fynbos (Protea & heidesoorte ). Plante goed aangepas = Droë somers te oorleef . Diep wortels / bolle & klein wasagtige blare met fyn haartjies = Minimum water verlies in somer. Somerreënval-streek Grootste deel van land Konveksiereën in somer. ( Okt -Feb) Donderbuie van cumulonimbuswolke . Donderstorm saam kort , harde reënbui , donderweer & weerlig . Erosie a.g.v . reën wat hard/ vinnig val. Hael = Skade aan oeste . Ooste = natter (300-500 mm). Weste = 50-300 mm. Grasvlaktes met verspreide bome . Ooste = Grasvelde hoër & meer bome & neem weswaarts af . Reën dwarsdeur die jaar Reliëfreën Wissel 500 – 1000 mm per jaar & meeste reën in somer. Reën ook in winter. Digte natuurlike woude = Suidooste (Knysna). Immergroen , breëblaarbome ( Geelhout -, Stinkhout -, Swarthoutbome ). Slingerplante ( Bobbejaantou & varings , mos ) groei in digte skaduwees van boomreuse . Noordooste = Subtropiese woude met palmbome & gemengde grasvelde . Droë streke Konveksiereën in vorm van verspreide donderstorms. Erosie Groot probleem Min plantegroei. Karoo = Lae, vaal Karoobossies ( Ghwarrie & renosterbos, geharde grassoorte. Weskus = Vetplante Dik veselagtige blare waarin water geberg word. (Party vir jare sonder water leef). Baie droë streke Baie klein gedeelte van bopunt van SA. Op grens van Namibië. Semi-Woestyn na woestyn gebied..
Oplossing vir waterskaarste van SA. Nie-standhoudende riviere = Riviere wat net water het tydens somerreënvalseisoen & res van jaar is lope droog. Kry dikwels watervalle, stroomversnellings & sandbanke daar omdat water vinnig met steil helling vloei..
Bewaring van water: Belangrikste besproeiingskemas.
Invloed & nut van waterskemas vir SA. Skemas maak water vrylik beskikbaar sodat vesting van nywerhede moontlik is wat beteken meer werksgeleenthede & dorp brei uit..