TOT DIE BITTEREINDE!

Published on Slideshow
Static slideshow
Download PDF version
Download PDF version
Embed video
Share video
Ask about this video

Scene 1 (0s)

Milla Jooste - u21433179 Lindi van der Merwe – u19002272 Paige Janssen – u21576302 Cameron Coleman – u21524191 Christi van Zyl – u21580244.

Scene 2 (13s)

WAT IN DIE VOLGENDE VOORLEGGING BESPREEK SAL WORD : Wie is Bittereinder ? Bittereinder se eerste album Wat is die tema? Voorstelling van liedjie : A Tale of Three Cities Ontleding van lirieke & Stiplees Bespreking van sosiale & politieke aspekte wat die liedjie ondersteun 'n Verrassing.

Scene 3 (1m 14s)

Wie is Bittereinder?. Bittereinder is 'n Afrikaanse Hip-Hop kletsrym groep , gevind in 2009, wie bestaan uit : Jaco van der merwe , Peach van Pletzen en Louis Minnaar. Vanaf 2009 het hulle gereelde optredes by groot kunstefeeste soos OppiKoppi , regoor Suid-Afrika en selfs in Nederland!.

Scene 4 (1m 58s)

Eerste album. Vrygestel : 2010, groep se eerste debuutalbum. Genre : Afrikaanse hip-hop kletsrym. Bestaan uit 12 snitte. Inhoud : Satire, Baie goeie sosiale kommentaar word gelewer in die liedere. Titelsnit: A Tale of Three Cities. Samewerking met bekende kunstenaars. (onderandere: Jack Parow).

Scene 5 (2m 44s)

TEMAS:. / -777/ü. 1. NOSTALGIE 2. AKTUELE SAKE 3. EENHEID EN DIVERSITEIT.

Scene 6 (4m 0s)

vid 3.wav. 012. Pretoria. ek skryf hierdie rympie in Oktober terwyl my geboortestad pers is vir elke boemmie op Kerkplein wat veilig onder sy kombers is vir almal wat sonder werk is van Danville tot Waterkloof tot Arkadia en almal wat goed weet van gewapende roof ek skryf vir die mense wat piekniek hou by die Voortrekkermonument en die karre op Voortrekkerstraat wat dice op vyftig sent en vir Polly’s met sy king-size snoekertafelsessies en vir die hippies en die cool kids elke naweek by Tings ek skryf vir die Noorde se Cool Runnings en die Wonderboom en ek skryf vir die ou Nile waar ons bands kon drome droom vir ‘n godsdiens van blou bloed en die Bulle op Loftus vir die Telkomtoring en vir Zeplins waar die Goths is.

Scene 7 (5m 58s)

012. Pretoria. ek skryf vir Lollipop Roadhouse aan die oostekant van Kerkstraat vir die Staatsteater en vir Sunnyside as dit donker raak vir Esselenstraat in die t yd toe Stix nog bestaan het vir dronk tieners in Burnett en prostitute in Beckett ek skryf nou vir Players en vir Vaic se “9-ball skills” en ek skryf vir TUKS FM waar Stav nog steeds eclectic is vir UNISA en Fountains en die parkeerterrein van Menlyn en vir almal wat hyg na asem in die verkeer op die N1.

Scene 8 (7m 41s)

012. Pretoria. ek skryf vir die PTA News en vir die uitsig van die Uniegeboue en vir Crossroads Coffeeshop waar mense inkom van die koue vir die botaniese tuine en die Breytenbach- teater ek skryf vir die dieretuin se golfkarretjies en Magnolia Dal se water en ek skryf ook vir Boys High en Pro Arte Alphen Park bittereinder moes ook skool toe gaan , ai, daai dae van lag en smart soos ‘n hoëveldweerligstorm is hierdie stad in my ingebrand Kerkorrel se Snor City , Pretoria in my hart.

Scene 9 (8m 44s)

011. Johannesburg. City of Lights, where's li f e's minitua ri zed Where the truths sit in disg ui se, So what you willing to eye ? Fit in or die The chill up the spine you f ee l, the silly headlines rev ea l The thrill of denial is ill, it's unr ea l, belief comes in app ea l The place of gold, the end of road for broken souls The green light, go! for street smart folks before they go hard The people that cl ai m that we could rem ai n speaking the same lingo But still though, they are at odds, trying to even the plains The big cribs, the small sh a cks, the street kids, the mall r a ts The schemes that fall flat, the dreams for more c a sh, we live in that White phobia, the big f enc es, the black moguls with the big B enz 's The currency that cleansed this, Subtle racism, mixed couples, race killings Big scuffles, hate lives between that "us and they" shit New York of Africa.

Scene 10 (10m 52s)

“city of lights. Johannesburg. you saw the traveller, suit on for hustling ​ Big apples, hawkers to the corner customers ​ That hustle that bustle that troublesome jungle ​ We juggle love, happiness, struggle, the city's a puzzle ​ We take from the pieces that crumble and build something from it ​ Take shifts in doubles and make cribs from the rubble ​ For the rich it's bubbles, ​ Champagne and sparkle off the back of slave muscle ​ Them grave tunnels that still claim thousands ​ The soccer, the cricket, the beautiful nights ​ That offer a reason for you to unite, the City of Lights.

Scene 11 (11m 21s)

Kaapstad. 021. " dis die goeie ou Kaap ". Jack Parow c heck , dis die wyn op die voorstoep, dis my ma wat my inroep dis die parties tot laat, dis die aande van oorvloed dis die nag van die messe, dis Lance Klusener se sesse Burger Fair is die beste, dis die brannewyn en sigarette dis Greenmarket Square , dis die gat waar ek lê dis die stad wat my wil hê, dis Sondagoggend ek’s pê dis Morning Star se shebeen , dis fresh en dis clean dis fun maar dis mean , dis die clubs , dis die scene dis Shack , dis Assembly , dis deel van my memory dis trance parties en hippie crack en die cool kinders by Wembley dis my tas wat ek pak, dis Van Hunks se twak dis my lot, dis my luck , dis ‘n stuk van my hart dis Kanonkop se pad, dis my skoolhoof se lat ek’s wit maar ek’s swart, dis puzzles bou op die mat dis die milkshakes by U-burgers en my tannie se kombie dis die leë bottels en die asbakkies vol blerrie stompies dis Frannie en Wynand se Venture , dis Nekkies se tente dis rondkrap vir sente, dis my pa se ou Venter dis die beach parties by Onrus , dis fun as jy jonk is dis beter as jy dronk is, dis heeldag net rondsit dis Longstraat se bars, dis laat aande wat my scar dis Coke en Jack Tar , ek’s verby en ek’s gaar dis Stellenbosch op ‘n Woensdag, dis die mis wat ons toepak dis die backdoor wat toeklap, dis my hand in my broeksak dis die huis in Kloofstraat langs Kloofnek Superette dis die pienk huis vol vriende wat my grootgemaak het dis die Nico Malan , dis ‘n stem in die gang dis om na my pa te verlang, ek’s braaf maar ek’s bang dis die plek wat my bou en my maak, my nooit sal verlaat my bloed en sweet op die straat, dis die goeie ou Kaap.

Scene 12 (13m 8s)

Kaapstad. 021. PERSONIFIKASIE: "dis die stad wat my wil hÊ " ( reËl 6).

Scene 13 (14m 47s)

Kunstenaars.... Jaco van der Merwe. Jaco van der Merwe is ‘n liriekskrywer sowel as ‘n rapper. Hy is gebore op 13 Januarie 1983. Hy het skool gegaan in Pretoria by “Pretoria Boys High School”. Hy is ook getroud sedert 9 Augustus 2014..

Scene 14 (16m 17s)

Politieke omstandighede. Rassekonflik tussen die wit minderheid en die swart meerderheid het Suid -Afrika se geskiedenes en politiek oorheers . Die apartheidsjare het die hoogtepunt bereik tussen 1948 en die negentien-negentigs . Gruweldadige gebeurtenisse het plaasgevind in hierdie tyd . Swart en wit mense was geskei en swart mense was as minderwaardig beskou , net sekere plekke was gepas waar swart mense kon uithang , en passe was 'n verpligting vir die swart ras . In 1948 het die Nasionale Party aanbewind gekom , na hierdie verkiesing is stelsels in plek gestel gegrond op eie ras ontwikkeling . Uit die lirieke is daar verskeie voorbeelde waar ras oneglykhede voorkom uit die geskiedenis van die bogenoemde stede . Pretoria : daar word verwys na die Voortrekker Monument wat deur Paul Kruguer opgerig is, toe hy die dag van die verbondingsvieringe by Bloedrivier in Natal bygewoon het. Johannesburg : daar word verwys na "white phobia", "the big fences" en "the black moguls with the big Benz's", en dit verwys weereens na die skeiding tussen wit en swart in die jare waarin die skrywer groot geword het. Kaapstad : daar word gese " ek's wit maar ek's swart", hierdie reel dra ook by tot die politieke aspek omrede alles in die tyd gegaan het oor die skeiding van wit en swart..

Scene 15 (17m 47s)

Politieke omstandighede. ”. “. In 1990 is wette eers ingestel wat suiwer op eie rasse ontwikkeling gegrond is. Hierdie wette is eers ingestel na 'n lang en geweldadige stryd waarin swart mense die leiding geneem het. Die veelpartysamesprekings wat die " nuwe Suid -Afrika" vorm het tot die ontwikkeling van die Grondwet gelei , en beskerm menseregte volledig . Suid -Afrika word vandag geken as die “ Reenboognasie ” wat deur Desmond Tutu uitgedink is en later het Nelson Mandela dit ook verkondig . Dit verwys na die land se nuutgevonde multikuturele diversiteit . Elk van die sewe groot partye het ook verteenwoordiging in minstens een van die nege provinsiale regerings verkry . Die ANC het in sewe provinsiale regerings die meeste stemme gekry . Die IVP het die beheer in Kwa-Zulu Natal verkry en die NP in die Wes- Kaap ..

Scene 16 (18m 47s)

Sosiale Omstandighede. Die liedjie vertel van die sosiale omstandighede in Suid Afrika se drie hoofstede en dit bestaan as gevolg van die land se politieke geskiedenis . Die eerste slegte sosiale omstandigheid is, " elke boemmie op Kerkplein ...", " Vir almal wat sonder werk is..." - werkloosheid . As gevolg van Apartheid het baie mense nie goeie kwalifikasies nie en sukkel om werk te kry . Werk is skaars en dit lei tot haweloos wees. " Almal wat goed weet van gewapende roof" - daar is baie misdaad in die land wat ook 'n nagevolg van armoede is. " Vir Sunnyside as dit donker raak " - Sunnyside was op 'n tyd 'n baie hoë-klas area, maar dit het verander in 'n onveilige area waar daar baie misdaad is. "… dronk tieners in Burnett en prostitute in Beckett": mense probeer van hul slegte situasies vergeet deur alkohol te misbruik en baie vroue wend ook 'n poging aan om uit armoede te kom deur prostitusie . "… en Magnolia Dal se water" - Magnolia Dal se water is baie vuil en besoedel – baie Suid Afrikaners sukkel om skoon water te kry en dit was ook 'n probleem in apartheid. Swart mense en ander kleuriges het nie altyd toegang gehad tot skoon water nie ..

Scene 17 (20m 58s)

"… en Magnolia Dal se water" - Magnolia Dal se water is baie vuil en besoedel – baie Suid Afrikaners sukkel om skoon water te kry en dit was ook 'n probleem in apartheid. Swart mense en ander kleuriges het nie altyd toegang gehad tot skoon water nie . "Fit in or die" - mense voel dat as mens nie aanpas of inpas by die moeilike lewe in Suid Afrika, gaan jou toekoms sleg uitdraai . "Fit in or die" - mense voel dat as mens nie aanpas of inpas by die moeilike lewe in Suid Afrika, gaan jou toekoms sleg uitdraai . "The big cribs, the small shacks, the street kids, the mall rats" - Suid Afrika se middelklas is besig om weg te kwyn , daar is baie mense wat baie ryk is en baie mense wat baie arm is. "White phobia, the big fences, the black moguls with the big Benz's", "subtle racism" - daar is nogsteeds rasisme in die land,die wit mense sit groot palisades en sekuriteit by hul huise oor hulle bang is swart mense beroof hulle . Swart mense wat nie regtig welaf is nie , koop steeds duur goed soos Mercedes Benz'e . "dis rondkrap vir sente," - 'n groot nagevolg van apartheid en 'n groot faktor vir baie misdaad in die land, is armoede . "My bloed en sweet op die straat " - dit is harde werk om vir mensself 'n lewe te bou . Soos orals anders in die wêreld , is dit ook in Suid Afrika moeilik om 'n bestaan te maak en baie mense sukkel om daardie druk te hanteer ..

Scene 18 (22m 3s)

HIER IS HY NOU BITTEREINDER.

Scene 19 (22m 11s)

VIDEO-2021-10-27-16-39-42.mp4.

Scene 20 (22m 21s)

BRONNE:. Anonymous. June 2020. <https://www.sahistory.org.za/article/history-grade-10-topic-1-mughal-empire>. —. A history of Apartheid in South Africa. 6 May 2016. <https://www.sahistory.org.za/article/history-apartheid-south-africa>. —. Bittereinder 'n Ware Verhaal . n.d. <https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.amazon.com%2FN-Ware-Verhaal-Bittereinder%2Fdp%2FB006CWK1EU&psig=AOvVaw280FStwYpwtyMWikm2HQfp&ust=1635506070500000&source=images&cd=vfe&ved=2ahUKEwjapJOE_ezzAhUD3RoKHZT7BYoQr4kDegQIARB6 >. Braveman, Paula. Health and Human Rights Journal. December 2010. <https://www.hhrjournal.org/2013/08/social-conditions-health-equity-and-human-rights/>. Geoffrey Galt Harpham, M.H Abrahams. A glossary of literary terms 11th Edition. Cengage learning, 2015. Sing 'it: Bittereinder . 13 July 2011. <https://www.litnet.co.za/sing-it-bittereinder-1/>. Kaapstad foto , skyfie 10, https://www.tripsavvy.com/thmb/KNqBFCukoaDeABkCsj0vDHn1_SM=/1499x1499/smart/filters:no_upscale()/aerial-view-of-cape-town-and-it-s-majestic--flat-topped-table-mountain-1169318257-07b81b2f33d74f6aaf1685b306c86bfa.jpg.

Scene 21 (23m 12s)

BRONNE ( Vervolg ). Lyfstraf link, skyfie 10, https://jougesin.solidariteit.co.za/wpcontent/uploads/sites/6/2016/02/spank-300x225.jpg Bittereinder foto , skyfie 4, https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.amazon.com%2FN-Ware-Verhaal-Bittereinder%2Fdp%2FB006CWK1EU&psig=AOvVaw280FStwYpwtyMWikm2HQfp&ust=1635506070500000&source=images&cd=vfe&ved=2ahUKEwjapJOE_ezzAhUD3RoKHZT7BYoQr4kDegQIARB6 Swart seuntjie , skyfie 10, https://img.theculturetrip.com/450x/smart/wp-content/uploads/2016/09/3883843474_588dcdd292_b.jpg HISTORY. 2021. Apartheid. [online] Available at: <https://www.history.com/topics/africa/apartheid> [Accessed 28 October 2021]. En.wikipedia.org. 2021. Apartheid - Wikipedia. [online] Available at: <https://en.wikipedia.org/wiki/Apartheid> [Accessed 28 October 2021]. En.wikipedia.org. 2021. Jack Parow - Wikipedia. [online] Available at: <https://en.wikipedia.org/wiki/Jack_Parow> [Accessed 28 October 2021]. JACK PAROW. 2021. JACK PAROW. [online] Available at: <https://www.jackparow.co.za/> [Accessed 28 October 2021]..

Scene 22 (24m 3s)

BRONNE ( Vervolg ). ShowMe ™ - Pretoria. 2021. Jaco van der Merwe. [online] Available at: <https://showme.co.za/pretoria/lifestyle/jaco-van-der-merwe/> [Accessed 28 October 2021]. En.wikipedia.org. 2021. Tumi Molekane - Wikipedia. [online] Available at: <https://en.wikipedia.org/wiki/Tumi_Molekane> [Accessed 28 October 2021]..