Diere wat in water leef

Published on Slideshow
Static slideshow
Download PDF version
Download PDF version
Embed video
Share video
Ask about this video

Scene 1 (0s)

Lewensvaardigheid Graad 2. Diere wat in water leef.

Scene 2 (16s)

Vars water diere. A collage of a sea animal Description automatically generated with low confidence.

Scene 3 (31s)

Krokedil. A crocodile in the water Description automatically generated with medium confidence.

Scene 4 (59s)

Padda. A yellow and black frog Description automatically generated with medium confidence.

Scene 5 (1m 24s)

Otter. A picture containing water, outdoor, sea otter, mammal Description automatically generated.

Scene 6 (1m 48s)

Sout water diere. A picture containing ocean floor Description automatically generated.

Scene 7 (2m 2s)

Haai. A shark swimming underwater Description automatically generated with low confidence.

Scene 8 (2m 37s)

Dolfyne. A dolphin swimming in water Description automatically generated with low confidence.

Scene 9 (3m 0s)

Walvis. A whale jumping out of the water Description automatically generated with medium confidence.

Scene 10 (3m 32s)

Ons 4 nuwe woorde wat ons geleer het. Reptiel = dit is diertjies wat geen hare of vere het nie , maar wat se velle met skubbe bedek is Absorbeer = soos die padda se vel suig dit die water op. Net soos ‘n sponsie Intelligent = dit beteken dat jy baie slim is Elektroreseptor = die haaie se organe wat elekstroreseptors is help om elektriese velde in die see aan te voel sodat hulle weet dit is onveilig om daar te gaan.

Scene 11 (4m 30s)

Lettergrepe. Lettergrepe is die opbreuk van woorde sodat ons dit makliker kan uitspreek . Kom ons kyk na die volgende video sodat ons kan sien hoe om woorde op te breuk : Lettergrepe en klanke - YouTube Breuk nou die volgende drie woorde op jou eie op in lettergrepe Reptiel = Absorbeer = Intelligente =.

Scene 12 (5m 14s)

Woordbou. Woordbou is wanneer jy woorde moet bou met letters wat die juffrou vir jou gee Byvoorbeeld : Ek gee vir jou die letters a, o, u en jy moet nou die letters gaan invul in die woordjie b_k om ‘n nuwe woord te vorm . Ons antwoorde gaan dan wees b o k , b a k en b u k Aktiwiteit :: Bou jou eie woorde met die volgende : N_t = Sk __r = J_k =.

Scene 13 (5m 54s)

Paper Size Guide: A3+ & A4+ | Printerland. Kuns aktiwiteit : My see toneel.

Scene 14 (6m 4s)

Eric Carle Inspired Moon Art (touch And Feel Textured Moon) - I Heart Crafty Things.

Scene 15 (6m 16s)

Plak sand aan die onder kant van die bladsy spdat dit soos die grond kan lyk.

Scene 16 (6m 27s)

Juffrou gaan jou ‘n papier gee met vars en see water diere op Kies die see water diere uit en plak slegs hulle op die papier Kleur die diere dan in.