Onderwerp: Diere

Published on
Scene 1 (0s)

Onderwerp : Diere. See the source image.

Scene 2 (23s)

Ons kry verskillende tipes diere :. Plaasdiere :.

Scene 3 (1m 3s)

See the source image. Wilde diere.

Scene 4 (1m 21s)

Ons leer die week oor wildediere :. Die Groot Vyf : Leeu, Luiperd, Renoster, Blou Bullebees, Olifant. Hoe hulle hulself komofleer: Party van die wildediere gebruik die gras om hulself te komofleer. (noem daai diere op). Party van die diere gebruik die water soos die dam om hulself te komofleer. (noem daai diere op)..

Scene 5 (2m 29s)

Ons 3 nuwe woorde wat ons doen week gaan leer ( gedig : duisendpoot ):.

Scene 6 (3m 26s)

See the source image. Speletjietyd oor ons Wildediere.

Scene 7 (3m 38s)

Wat die leerders eerste gaan doen voordat die speletjie gespeel gaan word..

Scene 8 (4m 22s)

See the source image. Die speletjie gaan soos volg werk:.

Scene 9 (4m 30s)

Ons speletjie :. Daar gaan verskillende emmers voor die klas staan. Elke emmer gaan ‘n wilde dier verteenwoordig. Die leerders gaan in hulle verskillende groepe van vyf speel. Aan elke groep gaan daar vyf feite gegee word oor verskillende wilde diere. Hulle moet saam as ‘n groep besluit watter feit pas by die verskillende diere. Hulle moet elke feit in die regte emmer plaas..