Beskrywende en verhalende opstel

Published on Slideshow
Static slideshow
Download PDF version
Download PDF version
Embed video
Share video
Ask about this video

Scene 1 (0s)

Beskrywende en verhalende opstel. Ronel le Roux Graad 11 FAL.

Scene 2 (7s)

Om ‘n opstel te skryf is nie maklik nie !. C:\Users\ronel.leroux\AppData\Local\Microsoft\Windows\INetCache\Content.MSO\BEC008E4.tmp.

Scene 3 (17s)

BEPLAN Daar is stappe wat jy moet volg om dit vir jouself makliker te maak . Begin deur te beplan as jy beplan maak jy die lewe sommer baie makliker vir jouself . Die maklikste manier is om ‘n kopkaart te maak ..

Scene 4 (34s)

Dit is die geraamte waaruit jy jou opstel gaan bou . Jy kan ‘n kopkaart of ‘n spinnekopdiagram maak wanneer jy met jou beplanning begin. JY onderwerp vorm die lyf van die spinnekop . Die bene is die verskillende paragrawe wat in jou opstel gaan wees. Onthou dat ons altyd met ‘n inleidingsparagraaf moet begin en die laaste paragraaf moet jou slot wees . (Net soos d ie spinnekop hande vat, vat die inleiding en die slot hande .) Die slot en die inleiding moet by mekaar aanpas . So die towerwoord vir opstel skryf is beplanning ..

Scene 5 (1m 3s)

epu01eqJ0A N-]IS Jeefiued EIM .•iS$dö apualeqlö/\ HOOH39 epuöleLIJöA JeeÆued duemuepuo JeeÆeued JeeÆued ibNO)BOH •.iS$dö epuöleqJ0A 131SdO -JON-3MÅWS38 131SdO 30N31VH83A.

Scene 6 (1m 12s)

’n Beskrywende opstel handel oor hoe jy iets sien , hoor , voel , ruik of proe ..

Scene 7 (1m 25s)

Onderwerp.

Scene 8 (1m 31s)

Beplan om nie te FAAL nie . FAAL as jy nie beplan nie ..

Scene 10 (1m 53s)

Verhalend of Beskrywend ?. Verhalend / beskrywend.

Scene 11 (2m 3s)

abstract.

Scene 12 (2m 15s)

Doen jou beplanning in AFRIKAANS. Skryf AFRIKAANSE woorde neer wat jy saamvoeg in sinne . Gebruik BESKRYWENDE woorde . Moenie net sê die roos nie . Sê Die pragtige rooi roos wat baie lekker ruik ! MOENIE IN ENGELS DINK EN IN AFRIKAANS SKRYF NIE DAN GAAN DIT “N GROOT GEMORS WEES..

Scene 13 (2m 31s)

Verhalende opstel. Wanneer jy ‘n verhalende opstel skryf moet jy ‘n storie vertel, jou karakters moet name hê en ongewone dinge doen..

Scene 14 (2m 41s)

Beskrywende opstel. Wanneer jy ‘n beskrywende opstel skryf gaan jy jou sintuie gebruik om die gehoor – wat hoor jy in die donker nag, die gevoel – voel jou hande nat van die sweet, die sien – wat sien jy in die donker vlieg , Die reuk – wat ruik jy wat soos vrot aartappels ruik . Smaak . Is dit bloed wat jy in jou mond proe ?.

Scene 15 (3m 1s)

VRAE WAT JY MOET VRA:. ? WAT ? WAAR ? WANNEER ? HOE ? HOEKOM LEKKER SKRYF.

Scene 16 (3m 9s)

Volg die nodige stappe van die skryfproses ( breinkaart , rowwe werk , finale werk ) Jou opstel moet ongeveer 200-2500 woorde lank wees Kies ‘n prentjie en skryf jou eie titel vir jou opstel.

Scene 17 (3m 22s)

Onderwerpe. Make Up Kiosk Design & Manufacture for Carousel <strong>Shopping</strong> ....

Scene 18 (3m 30s)

Onderwerpe.

Scene 19 (3m 35s)

Onderwerpe.

Scene 20 (3m 41s)

Onderwerpe.