Informele meting

Published on
Scene 1 (0s)

A cartoon ruler with eyes? Why not!

Lengte

Kom ons Meet!

Scene 2 (15s)

Meeteenhede

Standaard : MM CM Niestandaard : Hoeveel blokkies ? Hoeveel boeke ? Hoeveel Potlood lengtes ?

Meeteenhede | Plattelandse juffie

Scene 3 (1m 1s)

Wat beteken dit om nie-standaarde meting te doen ?

Om ń voorwerp te meet met ander voorwerpe wat nie gewoonlik gebruik word om te meet nie . Die meeteenhede verskil elke keer .

non-standard units ~ A Maths Dictionary for Kids Quick Reference by Jenny Eather

Scene 4 (1m 51s)

Met watter nie-standaarde meetinstrumente kan ons lengte meet?

Vingers Potlood Blokkies voete

Free Foot Clipart, Download Free Foot Clipart png images, Free ClipArts on Clipart Library

Free Pencil Cliparts, Download Free Pencil Cliparts png images, Free ClipArts on Clipart Library

Clip Art Abc Block Clip Art - Abc Blocks Coloring Pages , Free Transparent Clipart - ClipartKey

Eraser Clipart HD Stock Images | Shutterstock

Scene 5 (2m 28s)

Wat beteken dit om standaarde meting te doen ?

Ons meet voorwerpe met iets wat spesiaal gemaak is om te meet. Daarom bly die voorwerp se lengte dan dieselfde volgens die spesifieke meeteenheid .

Unit of measurement worksheet

Scene 6 (2m 59s)

Met watter standaarde meetinstrumente kan ons lengte meet?

Liniaal Maatband

4,370 Cm Design Icon Wall Murals - Canvas Prints - Stickers | Wallsheaven

OFIXO 1.5m Body Measuring Ruler Sewing Tailor Tape Measure Mini Soft Flat Ruler Centimeter Meter Sewing Measuring Tape Measurement Tape Price in India - Buy OFIXO 1.5m Body Measuring Ruler Sewing Tailor

Scene 7 (3m 24s)

Watter voorwerpe kan ek in die klas meet?

My maat . My boek My tafel My voet Die bord

Premium Vector | Height measure for little children

Scene 8 (3m 52s)

Waarom meet ons voorwerpe ?

Is dit te groot ? Is dit te klein ? Byvoorbeeld : Ons meet meubels om te kyk of dit in die huis gaan pas.

Unit of measurement worksheet

Scene 9 (4m 53s)

Hoe meet ons ?

Plaas die liniaal reguit teen die lyn . Sorg dat daar geen spasies is tussen die liniaal en die lyn . Druk jou liniaal vas wanneer jy weet hy is presies saam die lyn . Lees van links na regs. Kyk watter getal op die liniaal is presies by die punt waar die lyn eindig .

4,370 Cm Design Icon Wall Murals - Canvas Prints - Stickers | Wallsheaven

Scene 10 (5m 40s)

Werkkaart

die kilogram meter kilorrwter

by die