-ng Klanke

Published on
Scene 1 (0s)

-ng Klanke

Afrikaans Huistaal

Vandag se Les:

Illustration of a pencil character

Illustration of a blue bag of school supplies character

Illustration of a purple book character

Illustration of a globe character

Scene 2 (31s)

Kyk na die prente :

Watter klank gaan ons vandag leer?

13 Blue Viper Snake Clip Art Illustrations & Clip Art

3,237 Catching Ball Illustrations & Clip Art

scared of the dark clipart - Clip Art Library

Children Singing Clipart | Clipart Panda - Free Clipart Images | Clip art, Free clip art, Free clipart images

clipart of human face with tongue out - Clip Art Library

-ng

Child Jumping Trampoline, Child, Trampoline, Happy PNG Transparent Clipart Image and PSD File for Free Download | Clip art, Kids clipart, Flashcards for kids

Verb - Bring - English Unite | Clip art, Teacher clipart, Kids clipart

Scene 3 (1m 12s)

Kom ons lees die sinne !

Die soldaat is bang vir Sissie slang en Sarel slak wat wegkruip tussen die lang gras. Piet het vir Sarie ń blink ring gegee . Die sang groep oefen elke pouse . Die lang gang is donker en koud .

Scene 4 (1m 47s)

Watter woorde in die storie eindig op –ng: Omkring daardie woorde ! Die soldaat is bang vir Sissie slang en Sarel slak wat wegkruip tussen die lang gras. (Bang, slang, lang) Piet het vir Sarie ń blink ring gegee . (ring) Die sang groep oefen elke pouse . (sang) Die lang gang is donker en koud . (lang, gang)

Illustration of a purple book character

Scene 5 (3m 1s)

Soek nou al die –ng woorde .

Illustration of a globe character

Scene 6 (4m 4s)

Kies 4 woorde , en skryf jou eie sinne daarmee .

Illustration of a ruler character

Byvoorbeeld : Daar is ń groot slang in die groen gras. Ek loop in die lang gang oppad na my klas toe. Ek verlang na so baie my ouma en oupa .

Bang, vang, slang, gang. Ring, sing , ding, spring, bring Meng, long, tong wang, verlang

Scene 7 (4m 55s)

hersiening

Illustration of a pencil character

Klanke skep woorde Dit maak woorde uniek Klanke help die spelling en uitspraak van woorde .